
Bolandse Nooientjie
Bolandse nooientjie, stil is die nag
Soet sy jou ruste na lang lange dag
Saans in my drome kom ek na jou
Smagtend na lonkies uit oë so blou
Berge en dale kan ons nooit skei
Want in die droomland ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag
Kom in jou drome, O liefste, ek wag
Kom in jou drome, O liefste, ek wag
Berge en dale kan ons nooit skei
Want in die droomland ontmoet jy vir my
Bolandse nooientjie stil is die nag
Kom in jou drome, O liefste, ek wag
Kom in jou drome, O liefste, ek wag
Autor(es): Arr.: Fairley, Theo, Jandre