Daar Is 'n Naam
Daar is 'n Naam
Wat heers sonder gelyke
Met krag wat niemand ooit sal kan weerstaan
Wat nederig sterk
Regeer oor hemel, aarde
Met heerlikheid en waarde sonder perk
En dit breek die lyne wat die heelal merk
Jesus, ons loof U uit ons harte almal saam
Jesus, U alleen is waaroor alles gaan
Daar is 'n Naam
Wat reik verby die grense
En ver verlore mense roep na Hom
En soos Hy red
Kan ons die hemele hoor juig
Want sondaars wat eens ver was is weer tuis
Ons prys U vir die wonder van die kruis
Jesus, ons loof U uit ons harte almal saam
Jesus, U alleen is waaroor alles gaan
Koning Jesus ons loof U uit ons harte almal saam
Jesus, U alleen is waaroor alles gaan
Ja elke oog sal sien
En elke hart sal weet
Geen naam is hoër as die naam van Jesus
Die dood kon Hom nie keer
Hy het getriomfeer
Sonde en siekte buig voor die naam van Jesus
Ja elke oog sal sien
En elke hart sal weet
Geen naam is hoër as die naam van Jesus
Die dood kon Hom nie keer
Hy het getriomfeer
Sonde en siekte buig voor die naam van Jesus
Voor die naam van Jesus

Ja dit buig
Voor die naam van Jesus