
Die Here Is My Herder
Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê in groen weivelde
Na waters waar rus is, lei Hy my heen
Na waters waar rus is, lei Hy my heen
Baie diep haal Hy my uit
Baie diep haal Hy my uit
Hy plant my voete op 'n ewige rots
Baie diep haal Hy my uit
Die Here is my Herder, niks sal my ontbreek nie
Hy laat my neerlê in groen weivelde
Na waters waar rus is, lei Hy my heen
Na waters waar rus is, lei Hy my heen
Baie diep haal Hy my uit
Baie diep haal Hy my uit
Hy plant my voete op 'n ewige rots
Baie diep haal Hy my uit
Baie diep haal Hy my uit
Baie diep haal Hy my uit
Hy plant my voete op 'n ewige rots
Baie diep haal Hy my uit