
Dieselfde Krag
Dieselfde krag
Wat die dood oorwin het, wat die werk volbring het leef in my
Dieselfde krag
Laat ons juigend skree, U't die bose uitgeklee
Dieselfde krag
Weet ek leef in my, opstandingskrag
Van sondedood bevry, U het oorwin
Die vyand is verslaan, U het waarlik opgestaan
Dieselfde krag
Waarvan die Woord getuig, wat elke mag laat buig, leef in my
Dieselfde krag
Wat genesing bring, vloei ook deur hierdie sterweling
Dieselfde krag
Weet ek leef in my, opstandingskrag
Van sondedood bevry, U het oorwin
Die vyand is verslaan, U het waarlik opgestaan
Dieselfde krag
Wat deur die donker breek, wat die oorwinning gee, leef in my
Dieselfde krag
Waarmee U terug gaan keer sal getuig, U triomfeer
Dieselfde krag
Weet ek leef in my opstandingskrag
Van sondedood bevry, U het oorwin
Die vyand is verslaan, U het waarlik opgestaan
Dieselfde krag
Weet ek leef in my opstandingskrag
Van sondedood bevry, U het oorwin
Die vyand is verslaan, U het waarlik opgestaan
U het waarlik opgestaan
U het waarlik opgestaan
U het opgestaan