Jakkie Louw

Drie Pikkewyne


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

As die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy's tog so fraai
Ons hang vyf daar onder by die baai

Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ooh ja, die middelste ene, sy's myne

Ek het my hart gelos daar op Hartenbos
Vir 'n meisie met 'n lyfie soos 'n albatros
Nou sit ek hier met 'n warm bier
En 'n hart wat brand soos 'n vuur

Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ooh ja, die middelste ene, sy's myne

Ooh, as die windjie waai hier op Mosselbaai
En die Kaapse kraai gooi sy laaste draai
Sal ek en my nooientjie, ag sy's tog so fraai
Ons gaan vry daar onder by die baai

Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ooh ja, die middelste ene, sy's myne

Daar onder lê drie pikkewyne (Myne)
Daar onder lê drie pikkewyne (Myne)
Daar onder lê drie pikkewyne
Ooh, maar die buitenste twee

Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Daar onder lê drie pikkewyne
Ooh ja, die middelste ene, sy's myne
Ooh ja, die middelste ene, sy's myne
Ooh, maar die buitenste twee
Is ook myne