Brendan Peyper

Dryf my teen die mure uit (Dis wat jy doen aan my)


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie dink nie, ek gaan dit nie los nie
Jy soek my al lankal, ek gaan vir jou val, jy maak ‘n man mal
Sit my jou lippe op my, laat ek warm kan raak
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

Jou oë se vuurdoop, maak jou hart oop gaan nie oor my loop
Ek ken al die tekens, ken al die redes mag ek op ons wens
Sit my jou lippe op, my laat ek warm kan raak
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid
Dis wat jy doen, ja jy, dis wat jy doen aan my

Jy speel hierdie game en kleur oor die lyne, ek weet jy's myne
Jou hart is die mooiste, lippe die rooiste, soene die beste
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak

Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my

Ek raak verlief as net na jou kyk
En my hele wêreld staan stil hier voor my
Jou ritme pas reg in my hart klop
Ek wens ek kan die tyd laat stop

Elke keer as jy in my bakkie ry
En jou bene dit dryf my teen die mure uit
Met jou lipstiek aan sal my hart gaan staan
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid
Dis wat jy doen, ja jy, ek gaan vanaand belei
Dis wat jy doen, ja jy, dis wat jy doen aan my

Dis wat jy doen aan my