
Ek het jou nodig
Soms ek is hard op jou
Soms praat ek net te gou
En dan sê ek dinge, en dinge raak sinne wat eerder kon bly
Maar weet jy's my hart se taal
In jou oë het ek diep verdwaal
En weet jy's my rykdom
En weet jy's my sonnebloms
My skat
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
Na seer kom geneesing
Al voel dit soos rou
Sal die donker ook vlug want jy is die lug
My skat
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
As die water daar rof raak
En ons paaie kom stof maak
As ons oë kon verblind
Om ons harte te sink
Ek sal nooit ophou soek na ons
Ek sal nooit ophou veg vir ons
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Want ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Daarom sal ek nooit ophou baklei
Ek het jou nodig en jy ook vir my
Want jy is die anker wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly
Wat maak dat ek bly