Wanda De Kock

Ek Is Lief Vir Vader


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Ek is lief vir Vader God
Vir Vader God
Ek's lief vir Hom

Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Ek behoort aan Hom
Hy't my gemaak

Wat kan ons skei van Sy liefdesdroom?
Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Tesaam het ons die dood oorwin
En ek is lief vir Hom

Ek is lief vir die Seun van God
Vir die Seun van God
Ek's lief vir Hom

Hy't my gered en in my hart kom woon
In my hart kom woon
Ek's lief vir Hom

Wat kan ons skei van Sy liefdesdroom?
Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Tesaam het ons die dood oorwin
En ek is lief vir Hom

Ek is lief vir die Gees van God
Vir die Gees van God
Ek's lief vir Hom

Hy't my vertroos en in my hart kom woon
In my hart kom woon
Ek's lief vir Hom

Wat kan ons skei van Sy liefdesdroom?
Hy't my gemaak en ek behoort aan Hom
Tesaam het ons die dood oorwin
En ek is lief vir Hom