Wanda De Kock

Genade Verniet

Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Genade verniet oor my uitgegiet
Ek skuld U al my dae, oor en oor
My wysheid, my wins help my net mooi niks
Ek smag na U en U alleen

My hart Jesus
Sing

Deur die koudste nag, deur die langste dag, elke oomblik
Sal ek onthou
Van U trou o Here, my tyd van seer was U liefde
Om my gevou

U liefde in my lewe, gaan my verstand te bowe
Geen ander belofte, is dit wat U belowe