
Hier
Hou my hand teen die son
Warrelrond in 'n gedagte tot waar lente kom
Wat gerus het weer sou blom
Het gespeel in die wind
Het gedink dat as ek een dag sou vlug
Sou my hart in die wind gaan reis
Sê my dan
Waarheen ek verlang
Is werklik meer as hier