
Hoe Beeldskoon Is Die Naam
U was die Woord in die begin
Een met God die hoogste Heer
U verborge glorie in die skepping
Is nou deur Christus openbaar
Hoe beeldskoon is die naam
Hoe beeldskoon is die naam
Die naam van Jesus, my Koning
Hoe beeldskoon is die naam
En niks kan vergelyk
Hoe beeldskoon is die naam
Die naam van Jesus
Hemel sonder ons wou U nie hê nie
So U't die hemel neer laat daal
My skuld was groot, U liefde groter
Wat sal ons nou ooit kan skei
Hoe wonderbaar is die naam
Hoe wonderbaar is die naam
Die naam van Jesus, my Koning
Hoe wonderbaar is die naam
En niks kan vergelyk
Hoe wonderbaar is die naam
Die naam van Jesus
Hoe wonderbaar is die naam
Die naam van Jesus
Die dood kon U nie keer
Die gordyn het geskeur
U't sonde en graf se roem ontneem
Die hemele juig nou
Die lof van U glorie
U is die opgestaande Heer
U't geen gelyke
U't geen mededinger
Nou en vir ewig, U regeer
Aan U die Koningkryk
Aan U die Heerlikheid
U is dié naam bo elke naam
Hoe kragtig is die naam
Hoe kragtig is die naam
Die naam van Jesus, my Koning
Hoe kragtig is die naam
En niks kan teen U staan
Hoe kragtig is die naam
Die naam van Jesus
U't geen gelyke
U't geen mededinger
Nou en vir ewig, U regeer
Aan U die koningkryk
Aan U die heerlikheid
U is dié naam bo elke naam
Hoe kragtig is die naam
Hoe kragtig is die naam
Die naam van Jesus, my Koning
Hoe kragtig is die naam
En niks kan teen U staan
Hoe kragtig is die naam
Die naam van Jesus
Hoe kragtig is die naam
Die naam van Jesus
Hoe kragtig is die naam
Die naam van Jesus