
Hy Loop Oop
Naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar
'n Blinde hoender pik 'n korrel iewers raak
Moenie op die draad sit nie ons kry jou daar
Skoene, uitskop, vriende, almal bymekaar
Gooi jou tas hier op my bakkie
'n Stukkie vleis, 'n kuier pakkie
Go! Lekker is net 'n vinger lank
48 ure vry
Dis uit die hok vir jou en my
Go! Ons rek die naweek lekker lank
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ek like dit kwaai
Lekker saamsing warm braai
Hy loop, hy loop
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Die kitaar en die dromme like dit kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop, hy loop
Foto lekker tye laat jou tande wys
Ons lag tot trane rol met arms om die lyf
Hoender vang die son en skud sy vere reg
Maar Sondag is hy lui en kruip vir Maandag weg
48 ure vry
Dis uit die hok vir jou en my
Go! Ons rek die naweek lekker lank (Naweek lekker lank)
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Beste pelle bymekaar ek like dit kwaai
Lekker saamsing warm braai
Hy loop, hy loop
Draai, draai die krane oop
Lawaai, dis heuning laat hom loop
Die kitaar en die dromme like dit kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop (Hy loop)
A S P kom ons sit hom neer
B A K G A T
A S A P kom ons doen dit weer
A S P kom ons sit hom neer
B A K G A T
A S A P kom ons doen dit weer
Draai, draai die krane oop (Draai die krane)
Lawaai, dis heuning laat hom loop (Heuning laat hom loop)
Beste pelle bymekaar ek like dit kwaai
Lekker saamsing warm braai
Hy loop, hy loop
Draai, draai die krane oop (Draai die krane)
Lawaai, dis heuning laat hom loop (Heuning laat hom loop)
Die kitaar en die dromme like dit kwaai
Weet ons gaan al die koppe draai
Hy loop (Hy loop)
Hy loop oop