Louis Brittz

Jabes Se Gebed


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Seën my, seën my ryklik
Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied
Hou U hand oor my
Laat my geen pyn veroorsaak nie, o Heer
Seën my
Seën my

In pyn is ek gebôre
Jabes genoem
En deur my naam vir ewig
Tot smarte gedoem
Maar hoor my hart as ek eenvoudig vra

Seën my, seën my ryklik
Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied
Hou U hand oor my
Laat my geen pyn veroorsaak nie, o Heer
Seën my (My)
Seën my

Ek het nie baie woorde nie
Net 'n kort gebed
Maar ek glo onvoorwaardelik
Dat U my sal red
O, hoor my hart as ek eenvoudig vra

Seën my, seën my ryklik
Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied
Hou U hand oor my
Laat my geen pyn veroorsaak nie, o Heer
Seën my (My)
Seën my

Seën my, seën my ryklik
Seën my, seën my daadwerklik

Vermeerder my grondgebied
Hou U hand oor my
Laat my geen pyn veroorsaak nie, o Heer
Seën my (My)
Seën my