Hillsong In Afrikaans

Kyk Na Die Seun


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Ons kyk na die Seun
Rig ons oë op die Redder
Sien Sy liefde vir ons
Sing Sy lof nou vir ewig
Ons kyk na die Seun
Ons kyk na die Seun

Verlossing
Skeur deur die donker nag
Teen die spoed van lig skyn Sy Koningkryk in kleureprag
Vryheid
Bring lewe tot die atmosfeer
Soos die skadus wyk en 'n nuwe dag weer arriveer

Vanuit die hemelruim
Reik liefde na ons uit
Ewige God is Hy
Jesus, ons Heer

Ons kyk na die Seun
Rig ons oë op die Redder
Sien Sy liefde vir ons
Sing Sy lof nou vir ewig
Ons kyk na die Seun

Die skepping
Ontwaak in Sy Koningkryk
Sien die hoop wat nou en vir altyd uit die hemel skyn
Nou vir ewig
Uit die dood weer opgestaan
Liefde ken geen vrees en geen duister sal Hom ooit verslaan

Vanuit die hemelruim
Reik liefde na ons uit
Ewige God is Hy
Jesus, ons Heer

Ons kyk na die Seun
Rig ons oë op die Redder
Sien Sy liefde vir ons
Sing Sy lof nou vir ewig
Ons kyk na die Seun
Ons kyk na die Seun

Vanuit die hemelruim
Reik liefde na ons uit
Ewige God is Hy
Jesus, ons Heer

Vanuit die hemelruim
Reik liefde na ons uit
Ewige God is Hy
Jesus, ons Heer

Ons kyk na die Seun
Ons kyk na die Seun

Ons kyk na die Seun
Rig ons oë op die Redder
Sien Sy liefde vir ons
Sing Sy lof nou vir ewig
Ons kyk na die Seun
Ons kyk na die Seun

Canciones más vistas de