
Leeu Van Juda - Live
Jesus
Die sterke Leeu van Juda
Jesus
Die vlekkelose Lam
Jesus
Oorwinnaar oor die dood
Jesus
U is oneindig groot
U's vir ewig
U's vir altyd
En ek weet U sorg vir my
Word verheerlik
Word verhoog deur al die lof wat juig in my
Kom verander
Kom vernuwe
Hierdie passie binne my
Jesus
Dit gaan alles net oor U
Jesus
Die sterke Leeu van Juda
Jesus
Die vlekkelose Lam
Jesus
Oorwinnaar oor die dood
Jesus
U is oneindig groot
Want U's vir ewig
U's vir altyd
En ek weet U sorg vir my
Word verheerlik
Word verhoog deur al die lof wat juig in my
Kom verander
Kom vernuwe
Hierdie passie binne my
Jesus
Dit gaan alles net oor U
Jesus
Jesus
Jesus
Jesus
Jesus
U is oneindig groot
Want U's vir ewig
U's vir altyd
En ek weet U sorg vir my
Word verheerlik
Word verhoog deur al die lof wat juig in my
Kom verander
Kom vernuwe
Hierdie passie binne my
Jesus, dit gaan alles net oor U
(Ooh Jesus) Dit gaan alles net oor U
(Jesus) Dit gaan alles net oor U