
Lief vir jou soos jy is
Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie
As die tonge klap en die stories nie gaan lê nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Wat maak dit saak of die followers dit like nie
Hoe jy staan jy sit of hoe jy lê of wat jy sê nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat
Ek's lief vir jou soos jy is
Ek's lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja ek's lief vir jou soos jy is
Ek's lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Sonder jou is die lekker net nie hier nie
Deur die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Niemand kan vir my laat dans soos jy nie
Niemand wat my ritme voel soos jy nie
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat
Ek's lief vir jou soos jy is
Ek's lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja ek's lief vir jou soos jy is
Ek's lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly net waar ek is
Dis in jou DNA
In jou genetika
Ja ek's lief vir jou soos jy is
Ek's lief vir jou soos jy is
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is
Ja ek's lief vir jou soos jy is
Ek's lief vir jou soos jy is
Totaal en al het ek vir jou geval en ek bly
Net waar ek is