Hillsong In Afrikaans

Liefde So Groot


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Liefde so groot
Jesus in alles
Ek sien 'n flits van U hart
'n Biljoen jaar
Steeds sal ek uitsing
Hoe kan ek U genoeg prys?
Hoe kan ek U genoeg prys?

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

Die skepping roep
Uit na die Redder
Ons leef vir U lof
Daar's niemand hoër in hemel of aarde
Ons God van wonders, U heers
Ons God van wonders, U heers

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof
Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof

Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof
Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof
Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof

Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof
Nie vir ons, maar vir U naam
Verhef ons alle lof

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

U is die Heer Almagtig
U lig oortref die stêrrestelsels
U liefde soos die wildste waters
O, niks kan vergelyk

Canciones más vistas de