Willie Joubert

My Daaglikse Brood


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

My hart verlang om by U te wees
Om U nabyheid te beleef
Ek dors na die water van U Gees
Ek wil my hart voor U kom lê

Here help my om te luister
As die Gees my roep na U (Gees my roep na U)
Om te sit hier by U voete
Dit is al wat ek begeer, ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
Ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood

Sal U die vlam in my bewaar?
En my beskerm teen gevaar? (Teen gevaar)
My lewe by U waarheid hou
Sodat my passie nooit verflou

Here help my om te luister
As die Gees my roep na U (Gees my roep na U)
Om te sit hier by U voete
Dit is al wat ek begeer, ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
Ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
Ek gee my alles vir U

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde, ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood
(Ek gee my alles vir U)

Elke dag wat ek lewe
U woorde in my word die pad wat ek loop
My eerste liefde ek is uitverkoop
U's alles vir my, U is my daaglikse brood