Brendan Peyper

Net 'N Bietjie


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Ek lief jou maar jy my so bietjie
Vis gevang met jou hart maar jy hou my aan 'n lyntjie
Net my luck nog 'n dag waar die reën nie stop nie
Gedagtes op jou en dit hou nie op nie

Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat

Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon bederf ek jou elkedag

Ek kort jou maar jy my so bietjie (Net so bietjie)
Vanoggend gedink die son gaan skyn maar toe nie (Net so bietjie)
Grys bedek al die blou en dit hou nie op nie (Net so bietjie)
Geval vir jou jy trek my in maar wil nie los nie (Net so bietjie)

Ek sit nog hier met 'n seer hart
Klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat

Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon bederf ek jou elkedag

Ek sit nog hier vir jou en wag
Jy gooi my weer met daai glimlag
Die selfde ding elke dag
Begin elke keer vanvooraf
Oor en oor jy breek my hart
Maar klop klop elke keer aan die brand
As jy in die kamer in stap
Wil ek jou laatweet dat

Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag
'n Bietjie liefde jy's kort af
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon bederf ek jou elkedag

Ek kort net 'n bietjie glimlag
'n Bietjie sonskyn op 'n mooi dag (Net so bietjie, bietjie)
'n Bietjie liefde jy's kort af (Kort af, net so bietjie, bietjie)
Net 'n bietjie iets, vra my wat
As ek kon bederf ek jou elkedag