Willie Joubert

Ons Sing Halleluja


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

(Halleluja)
(Halleluja)
Met lewens vol van dankbaarheid
Sing ons uit ons harte uit, halleluja
Ons sing, halleluja

Bring jou liedjie
Bring jou woorde
Ons kom saam om Hom te loof, halleluja
Ons sing, halleluja

Daar is 'n vuur wat in ons harte brand
En ons besing U grote naam
Ons wil U ere bring

U naam is verhef bo elke naam, o Here
Oor die wye werêld heen bring ons U ere
Ons bring 'n offer van lof en buig nou voor die Here
Aan U behoort ons lof
Ons wil dit sing vir U
Ons lewens behoort aan U
Ons sing, halleluja

(Halleluja)
(Halleluja)
Die hele aarde sing dit saam
Die grote skepping loof U naam, halleluja
Ons sing, halleluja

Die berge, strome, riviere en bome
Alles wat asem haal moet U loof, halleluja
Ons sing, halleluja

Daar is 'n vuur wat in ons harte brand
En ons besing U grote naam
Ons wil U ere bring

U naam is verhef bo elke naam, o Here
Oor die wye werêld heen bring ons U ere
Ons bring 'n offer van lof en buig nou voor die Here
Aan U behoort ons lof
Ons wil dit sing vir U
Ons lewens behoort aan U

U naam is verhef bo elke naam, o Here
Oor die wye werêld heen bring ons U ere
Ons bring 'n offer van lof en buig nou voor die Here
Aan U behoort ons lof
Ons wil dit sing vir U
Ons lewens behoort aan U
Ons sing, halleluja (Halleluja, halleluja)