Louis Brittz

Psalm 18

Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Ek roep na Hom in my benoudheid, in Sy paleis het Hy gehoor
Die aarde het geskud en bewe
Die Here het dit, uit die hemel laat dreun

Die Here is my Rots, my Skuilplek, my Redder en my God
Die Rots by wie ek skuil, my Skild, my sterk Verlosser en
My veilige Vesting
My veilige Vesting
My veilige Vesting

Met Sy hulp loop ek 'n oormag storm
Met my God spring ek oor 'n muur
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Die Here is my Rots, my Skuilplek, my Redder en my God
Die Rots by wie ek skuil, my Skild, my sterk Verlosser en
My veilige Vesting
My veilige Vesting
My veilige Vesting

Ek loof Hom wat my Rots is
Ek prys die God wat my gered het