
Reuse
Ek hardloop hard maar jy hoor my nie
Ek het ‘n naam maar jy ken hom nie
Oor die berge van vergange kom ons aan
Weggesteek in die rotse staan
Soos water deur woestyne gaan
Oor die berge oor die vlaktes almal saam
Ons staan op die skouers van reuse
Ons hardloop in die verte soos wilde perde
Loop saam
Dis ons keuse
Dis ons doel om op te staan
Ons loop in die land tussen helde
Kaalvoet oor die klippe
Deur die velde
Kom saam
Ja ons lewe
Vir die een wat oor ons staan
Jy verstaan ons nie maar dis ons wat vooruit gaan
Die sterre is ons horison
Op die wolke sal die waarheid kom
Uit ‘n plek wat van die voorlegging bestaan
Ons staan op die skouers van reuse
Ons hardloop in die verte soos wilde perde
Loop saam
Dis ons keuse
Dis ons doel om op te staan
Ons loop in die land tussen helde
Kaalvoet oor die klippe
Deur die velde
Kom saam
Ja ons lewe
Vir die een wat oor ons staan
Jy verstaan ons nie maar dis ons wat vooruit
Gaan in liefde, rus en vrede
Hoop wat nooit ooit sal vergaan
Gebore met ‘n doel om op te staan
Ons staan op die skouers van reuse
Ons hardloop in die verte soos wilde perde
Loop saam
Dis ons keuse
Dis ons doel om op te staan
Ons loop in die land tussen helde
Kaalvoet oor die klippe
En deur die velde
Loop saam
Ja ons lewe
Vir die een wat oor ons staan
Jy verstaan ons nie maar dis ons wat vooruit gaan
Jy verstaan ons nie maar dis ons wat vooruit gaan