
Soos 'n Wildsbok
Soos ‘n wildsbok wat smag
Na water, smag my siel
Na U, o Heer
U alleen is my hartsverlange, en ek bring
Aan U die eer
U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange, en ek bring
Aan U die eer
U alleen is my bron van krag
In U teenwoordigheid wil ek wag
U alleen is my hartsverlange, en ek bring
Aan U die eer
En ek bring
Aan U die eer