Dana Winner

Sproetjies (Afrikaans)


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Dana Winner.
Sproetjies. (Afrikaans)

Daar is 'n park in my tuisdorp ver weg van die stad se lawaai
Waar die kinders na skool in die middae kom speel en baljaar
Een eendag sien ek een klein dochtertjie eenkant alleen
Met traantjies wat rol oor haar sproetgesiggie heen.

En ek sê sproetjies, liefling daar is 'n reënboog in jou oë.
Wil jy graag een groot geheim hoor
Almal wil graag soos jy wees
Want jy's pragtig, liefling
En sy druk saggies my hand en sê
Ek wens ek kon my deur jou oë sien.

Al die somers en winters is nou reeds zo lankal verby
En die glimlag van jonkwees verberg soms 'n ou hartseer tyd
En eendag sien ek sproetjies weer en my oë staar verdwaas
Want die lelike eentjie verander in die mooiste swaan.
En ek sê sproetjies jy's pragtig
en sy druk saggies my hand
en sê ek wens ik kon my deur jou oë sien.

Ek gaan by die skouburg 'n aand na 'n opvoering kyk,
En daar dans 'n meisie wat net soos 'n veëprinses lyk,
Met 'n glimlag so stralend begroet sy die hele gehoor
Ek sien toe dis sproeitjies wat harte so bekoor.

En ek sê sproetjies liefling,
Daar is 'n reënboog in jou oë
Onthou jy nog die parkie en die trane in jou oë.
Sproetjies jy's pragtig
en ek hou haar teën my vas
sy sê ek wens ek kon mij deur jou oë sien,
Ek wens ek kom my deur jou oë sien.