Willie Joubert

Sweef Soos 'n Arend


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Sag, sag blink U oë
En uit U gesig
Vloei liefdeslig
Knus
Knus in U arms
Heilig
Veilig
Warm

Ek het U nodig
Hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Ons twee 'n taakmag
Niks kan ons keer nie
Want U is in beheer
U's my weerman
Stuurman
Leidsman

O, sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra jou so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai, my vriend
In die Here se krag

Sprei, sprei maar U vlerke
Want daar's steeds 'n band
Van hand na hand
Maak
Maak God jou toevlug
Soek Hom
Roep Hom
Spoedig

Ek het U nodig
Hier by my heeldag
Die wêreld oorbodig
Want ons twee is 'n taakmag
Niks kan ons keer nie
Want U is in beheer
U's my weerman
Stuurman
Leidsman

O, sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra jou so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai, my vriend
In die Here se krag

O, sweef soos 'n arend
Want Sy liefde dra jou so hoog
Hoog bo die son
Sweef soos 'n arend
So ver soos die wind waai, my vriend
In die Here se krag

In die Here se krag