
U Is Alles
Ek sien 'n nuwe hemel
Die oue is verby
Die aarde sing van vrede
En pyn is oorwin
Want U is alles
En alles is in U
Want U is alles
En alles is in U
Ek weet die tyd is naby
Waar ons in U sal bly
Geen dood of lewe
Sal ons ooit weer skei
Want U is alles
En alles is in U
Want U is alles
En alles is in U
En U is alles
Want U is alles
En U is alles
En U is alles
En U is alles
En U is alles