Brendan Peyper

Vanaand Sê Ek Net Ja


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Daar's baie visse in die see
Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee (Spasie gee)
Maar hoekom kon nie anders nie
En ander vra nog hoekom ons nie langer nie
Meer saam is nie

Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie
Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie

Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Ons kleur oor die lyne
Voel jou lippe oor myne
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop
Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop

Ek wil dit aan 'n groot klok hang
Ek wil die hele wêreld wys ek is nie bang (Ek is nie bang)
Om nee te sê vir niemand nie
Maar niemand weet wat werklik in my aangaan nie
Verstaan my nie
Maar jy weet die skrif is aan die muur geskryf
Ek kan myself nie keer
Jy laat my hartklop styg

Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Ons kleur oor die lyne
Voel jou lippe oor myne
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop
Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop

Jy kan my huistoe vat
Jy kan my bakkie was
En saam met al my klere wegkruip in my tas
Jy kan my biltong steel
En selfs vir blikkies streel
En as ek op jou skoot lê met my hare speel

Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Ons kleur or die lyne
Voel jou lippe oor myne
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop
Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop

Vanaand sê ek net ja
Jy hoef nie eers te vra
Sal jy my nie soen nie
Net soos in 'n movie
Vir altyd draai dit in my kop

Vanaand sê ek net ja