Joshua Na Die Reën

Vir Altyd


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Ligblou skakerings, van dagbreek is weereens tweede prys
Iewers mis ek uit op dagbreek saam met jou
Die kleure verander
Alleenheid liganker uit die see
En vertrek op reis om weer by jou te wees

Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is 'n lang tyd om te lewe sonder jou

Die lewe se stroom laat my wonder
Is daar ooit 'n kans dat ek genoeg sal wees
Dat ons dit sal maak
Nog altyd gedink dis te min om mee te swoeg en niks te leer
En ek weet daars iets in jou wat dit ook weet

Vir altyd is 'n lang tyd om te leef sonder jou
Vir altyd is te min tyd om te lewe saam met jou

Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Vir altyd is te min tyd om te leef saam met jou
Iewers in vir altyd wag my dagbreek saam met jou