Willie Joubert

Wees Stil En Weet


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Wees stil en weet
Ek is jou Heer
Wees stil en weet
Ek is jou Heer
Wees stil en weet
Ek is jou Heer

Wees stil en weet
Ek is jou Heer
Ek spreek en wind
En golwe bedaar
Ek sal ook jou
Getrou bewaar

Vertrou en weet
Ek is jou Heer
Laat rus by my
Jou kommer en vrees
Vertrou en volg
My woord en Gees

Wees stil en wees
Ek is jou Heer
Wees stil en weet
Ek is jou Heer
Wees stil en weet
Ek is
Jou
Heer