Imagine

Wys Ons U Heerlikheid


Imprimir canciónEnviar corrección de la canciónEnviar canción nuevafacebooktwitterwhatsapp

Vir generasies
Roep ons U naam
Deur al die eeue
Soek ons U naam

Ons begeerte
Is om U te sien
Ons aanbid U alleen

Wys ons U heerlikheid
Ons soek meer van U, ons soek meer van U
Wys ons U heerlikheid
Ons soek meer van U, ons soek meer van U

Ons breek die mure af
Van dit wat eenheid keer
Ons skop die grafte om
Van dooie godsdiens, Heer

Ons begeerte
Is om U te sien
Ons aanbid U alleen

Wys ons U heerlikheid
Ons soek meer van U, ons soek meer van U
Wys ons U heerlikheid
Ons soek meer van U, ons soek meer van U

U liefde het
Hierdie hart gewen
Nou is daar net
Een begeerte

U liefde het
Hierdie hart gewen
Nou is daar net
Een begeerte

U liefde het (U liefde)
Hierdie hart gewen
Nou is daar net (Nou is daar net)
Een begeerte

Wys ons
Wys ons U heerlikheid
Ons soek meer van U, ons soek meer van U

Wys ons U heerlikheid
Ons soek meer van U, ons soek meer van U
Ons soek meer van U, ons soek meer