Malligheid
Ek kan nie sluk of praat nie helder dink nie
Al wat ek sien is jy
Al wat ek hoor is jy
Ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop
Maar al wat ek sien is jy
Al wat ek hoor is jy
Jy vra my
Nie hoe nie
My ja, of my permisie
Ek weet nie of jy hierdie oomblik so beplan nie
Jy laat verbode so onskuldig lyk
Dit is malligheid, malligheid
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
Jy bring my tot ‘n val, val, val
Ek kan nie keer nie en dis mal, mal, mal
Dit is malligheid, malligheid
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
Jy weet ek wil, ek sal, sal, sal
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
Wat jy nou hier aan my doen
My wêreld ruk met ‘n soen
Jou lippe spel uit-lose moeilikheid
Ek wil soen, ek wil proe aan jou
Ons kan moeilikheid naby hou
Jy vra my
Nie hoe nie
My ja, of my permisie
Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie
Jy laat verbode so onskuldig lyk
Dit is malligheid, malligheid
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
Jy bring my tot ‘n val, val, val
Ek kan nie keer nie en dis mal, mal, mal
Dit is malligheid, malligheid
Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal
Als vir jou gee en dit is mal, mal, mal
Wat jy nou hier aan my doen
My wêreld ruk met ‘n soen
Ek weet wat ek nodig het
Sonder jou raak ek mal, mal, mal
Ek weet wat ek nodig het wat ek in jou het
Dit is malligheid, malligheid
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid
Jy bring my tot ‘n val, val, val
Ek kan nie keer nie en dis mal, mal, mal
Dit is mal! (Malligheid, malligheid)
(Ek sien vandag die moontlikheid ons loop hier uit)
Jy weet ek wil ek sal, sal, sal
Als vir jou gee, en dit is mal, mal, mal
Wat jy nou hier aan my doen (Mal)
My wêreld ruk met ‘n soen
Dit is malligheid, malligheid