Manne Wat Glo

Al Julle Volke

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Al julle volke, klap julle hande, juig tot eer van God
Verhef julle stem en roem Sy Naam in elke stad op aarde

Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy grote Naam
Want Hy is ewig Koning, in die Hemel en op aarde

Want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Hy is Koning ewig in die hemel en op aarde
Die volke kniel, die nasies juig oor al Sy skeppings dade

Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy grote Naam
Want Hy is ewig Koning, in die Hemel en op aarde
Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy grote Naam
Want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy grote Naam
Want Hy is ewig Koning, in die Hemel en op aarde
Sing en sing en sing dan saam, loof en prys Sy grote Naam
Want die Hemelkoning skenk ons Sy genade

Ons gaan in die hemel in, Hy roep ons almal saam
Die skare juig en horings blaas, ons almal roem Sy naam