S1 Worship

Al Skuif Die Berge


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Al skuif die berge
Tot in die dieptes van die see
Al dreig my vrese
My diepste vreugde Heer
Al vergaan die wêreld
Die hele skepping rondom my
Sal U Heer, my toevlug bly

Want U alleen (Want U alleen)
Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer)
Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam)
U regeer (U regeer)

Al skuif die berge
Tot in die dieptes van die see
Al dreig my vrese
My diepste vreugde Heer
Al vergaan die wêreld
Die hele skepping rondom my
Sal U Heer, my toevlug bly

Want U alleen (Want U alleen)
Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer)
Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam)
U regeer (U regeer)

U was nog altyd hier
U was nog altyd my beskerming
U is nog altyd God
U is nog altyd in beheer

U was nog altyd hier
U was nog altyd my beskerming
U is nog altyd God
U is nog altyd in beheer

U was nog altyd hier
U was nog altyd my beskerming
U is nog altyd God
U is nog altyd in beheer

U was nog altyd hier
U was nog altyd my beskerming
U is nog altyd God
U is nog altyd in beheer

Want U alleen (Want U alleen)
Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer)
Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam)
U regeer (U regeer)

Want U alleen (Want U alleen)
Het ek lief, o Heer (Het ek lief o Heer)
Naam bo elke naam (Naam bo elke Naam)
U regeer (U regeer)


Writer/s: S1 Worship