
Anker
Ek het 'n hoop
Wat standvastig staan
Daar is 'n naam
Sterk bo elke naam
Jesus my anker
In stormwater
Hoop vir my siel
Daar is 'n plek
Waar ek veilig voel
Teen aan U bors
Soos liefde oor my spoel
Jesus my anker
In stormwater
Hoop vir my siel
Jesus hoop vir my siel
Geanker, gevestig in U
Jesus hoop vir my siel
Geanker, gevestig in U
Jesus hoop vir my siel
Geanker, gevestig in U
Jesus hoop vir my siel
Geanker, gevestig in U
Jesus my anker
In stormwater
Jesus my anker
In stormwater
Jesus my anker
In stormwater
Hoop vir my siel
Hoop vir my siel
Jesus