Wanda De Kock

As Ek Stil Word


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

As ek stil word
Om by U te wees
Bedaar
My hart se donker vrees

As ek U hartklop
Teen my wang kan voel
Verstaan ek
Wat U woord bedoel

U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors

U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors

As ek stil word
Om by U te wees
Bedaar
My hart se donker vrees

As ek U hartklop
Teen my wang kan voel
Verstaan ek
Wat U woord bedoel

U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors

U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors

U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors

U is wonderbare Raadsman
U is magtige God
U is ewige Vader
U is Vredevors