Die Heuwels Fantasties

Ballade Vir 'n Enkeling


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Vreemde nag
Skarlaken nag
Koerantpapier
Baksteenmuur
Neon nag
Sirenes onder 'n donker maan

Nag na nag
Mens na mens
Donker nag
Onverwag
Skadufigure
En elkeen is uiteindelik

Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Enkeling
Vreemdeling
Alleen

‘n Kaart in die pak
‘n Kat in die sak
‘n Skedelbeen op ‘n dobbelsteen
Dans ‘n dans
Vat ‘n kans
En jy is los

Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Enkeling
Vreemdeling
Alleen

Dag na dag
Straat na straat
Kaart na kaart
Mens na mens
Nag na nag
Dans na dans
Is elkeen
‘n Enkeling

Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring

Enkeling
Vreemdeling
Verstoteling
Rug gedraai op die ligtekring
Agterstevoor
Onderstebo
Enkeling
Vreemdeling
Alleen

The most viewed