Die Gaskunstenaars

Bosluis

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Jannie bring die troffel, daar's 'n bosluis in my hol
Sannie kom die trap af en sy kak haar byna vol
Japie gryp die tweezer, maar dit help ook net mooi fokol
Want die bosluis sit nog stewig in my hol

La la lala, dis 'n bosluis
La la lala, dis 'n bosluis
La la lala, dis 'n bosluis
En die bosluis sit nog stewig in my hol

Gits, ou Fritz daar is 'n bosluis in my hol
Gielie lag sy gat af en hy dink dis 'n moerse jol
Japie gryp die knyptang, maar dit help ook net mooi fokol