Die Gaskunstenaars

Brannewyn Song

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Barman gooi 'n dop daar, ek's 'n man wat dit kan vat
Barman gooi 'n dop daar, dit stamp hier aan my gat
Barman gooi 'n dop daar, dis olie vir my lat
Barman gooi 'n dop daar, 'n dubbel uit die vuis
Barman gooi 'n dop daar, ek kry niks by die huis
Barman gooi 'n dop daar, 'n lekker een met ys

Nog 'n wyntjie
Nog 'n wyntjie
Nog 'n wyntjie

Barman gooi 'n dop daar voor die hoenders begin roer
Barman gooi 'n dop daar voor die duiwe begin koer
Barman gooi 'n dop daar of ek is in my moer
Barman gooi 'n dop daar, ek's katjie van die baan
Barman gooi 'n dop daar, ek's vol van eie waan
Barman gooi 'n dop daar, my lewer is gedaan