Esti

Breek die Ruite Oop

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Breek die ruite oop
En laat die Woord van God aan elke hart klop
Breek die ruite oop
Die Here lewe

Breek die ruite oop
En laat die Gees van God die aarde heel maak
Breek die ruite oop
Prys Sy naam

Hoor jy hoe roep Sy woorde
Hoor jy hoe roep Sy Woord na jou
Mmm, Hy roep na jou

Sien jy jou naam in ligte
Sien jy jou naam in God se lig
Mmm, Hy sal jou oplig

Breek die ruite, laat Sy liefde vry

Breek die ruite oop
En laat die Woord van God aan elke hart klop
Breek die ruite oop
Die Here lewe

Breek die ruite oop
En laat die Gees van God die aarde heel maak
Breek die ruite oop
Prys Sy naam

Voel jy Hy't jou vergewe
Voel jy vergifnis in jou vloei
Mmm, Hy wat in jou vloei

Sien jy jou naam in ligte
Sien jy jou naam in God se lig
Mmm, Hy sal jou oplig

Breek die ruite, laat Sy liefde vry

Breek die ruite oop
En laat die Woord van God aan elke hart klop
Breek die ruite oop
Die Here lewe

Breek die ruite oop
En laat die Gees van God die aarde heel maak
Breek die ruite oop
Prys Sy naam

Breek die ruite oop
En laat Sy liefde uitloop
Breek die ruite oop
En laat Sy liefde uitloop
Breek die ruite oop
En laat Sy liefde leef