Bring Hom Hulde
Bring Hom hulde
Bring Hom ere
Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit
Soos in die hemele
So ook op die aarde
Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid
Bring Hom hulde
Bring Hom ere
Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit
Soos in die hemele
So ook op die aarde
Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid
Aan die kruis het Hy die vyand uitgekleë
Het oor die bose mag finaal getriomfeer
Die poorte van die doderyk is uitmekaar geskeur
En die leë graf verkondig steeds dat Hy alleen regeer