Bring Hom Hulde
Bring Hom hulde (Bring Hom hulde)
Bring Hom ere (Bring Hom ere)
Bring Hom hulde, ere, lof en majesteit
Soos in die hemele (In die hemele)
So ook op die aarde (Op die aarde)
Aan Jesus alleen kom toe die eer en heerlikheid
Aan die kruis het Hy die vyand uitgekleë
En oor die bose mag finaal getriomfeer
Die poorte van die doderyk
Is uitmekaar geskeur
En die leë graf verkondig steeds
Hy alleen regeer