Daarom
Here
U is my lewe
Ek ken U veilige bewaring elke dag
Here
U is my vrede
As die storms om woed met brute krag
En as ek val
Is U by my
U het betaal
En ek is vry
Daarom sing ek, daarom gee ek U my stem
Daarom juig ek saam met skare instrumente
Daarom bring ek U my dank
Sing ek heeldag lank
Daarom sing ek, hoor my lied vir U o Heer
Here
Uit U hande
Kom net wat mooi is en wat heilig is vir my
Here
U genade
Het my deur alles heen tot hierdie dag gelei