
Dit Is Die Dag
Dit is die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig, ja juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Die dag
Wat die Here gemaak het
Daarom sal ons juig en sing
Dit is die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig, ja juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Die dag
Wat die Here gemaak het
Daarom sal ons juig en sing
Dit is die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig
Laat ons bly wees daaroor
Dit is die dag
Wat die Here gemaak het
Kom laat ons juig
Laat ons bly wees daaroor