
Dit Was Nie Om Te Oordeel Nie
Dit was nie om te oordeel nie
Dit was 'n ander saak
Hy het gekom om ons te soek
En salig te kom maak
Ons noem Hom saligmaker
Ons noem Hom saligmaker
Ons noem Hom saligmaker, want
Dit is Sy regte naam
Dit was nie om te oordeel nie
Dit was 'n ander saak
Hy het gekom om ons te soek
En salig te kom maak
Ons noem Hom saligmaker
Ons noem Hom saligmaker
Ons noem Hom saligmaker, want
Dit is Sy regte naam
Dit is sy regte naam