Joshua Na Die Reën

Droogte


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Ek het gewag
Vir die winde uit die noorde
Waar die wolke sou bring
Om te reën oor die droë veld

Ek het bly hoop
Dat daar iets is aan die droogte
Wat my hart
Weer lig in my sal maak