Esti

Duisend Keer

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Dit woel in my
Iets ongewoon
Waar ek vreugde vind
In my hart se droom

Toe jy na my kom
Het ek dit nooit verwag
Maar die Here het geweet van die mooiste dag

Ek het die hele nag 'n duisend keer gedink aan jou
'n Duisend jare gaan verby
My liefde bly getrou

Ek het die hele nag 'n duisend keer gedink aan jou
'n Duisend jare gaan alweer
Jy gee die lewe weer kleur

Dure vriendskap was
Maar net 'n ruk
Want my hart en siel
Was op jou gemik

Deur my fantasie
Gaan my hart op hol
Dank die Here, Jy maak my leemtes vol