
Ek Glo (Die Geloofsbelydenis)
Ons ewige Vader, Skepper van die heelal
God Almagtig
Deur U Heilige Gees het Christus vlees geword
Jesus ons Redder
Ek glo in God ons Vader
En in Christus die Seun
Ek glo in die Heil'ge Gees
Ons God is drie in een
Ek glo in Sy opstanding
Dat Hy ons op sal neem
O ja ek glo in die naam van Jesus
Regter wat ons verdedig, gekruisig en gely
Vergifenis is in U
In duister neergedaal, in glorie opgestaan
Vir ewig op die troon
Ek glo in God ons Vader
En in Christus die Seun
Ek glo in die Heil'ge Gees
Ons God is drie in een
Ek glo in Sy opstanding
Dat Hy ons op sal neem
O ja ek glo in die naam van Jesus
Ek glo in U
Ek glo U't opgestaan
Ek glo Jesus Christus is die Heer
Ek glo in U
Ek glo U't opgestaan
Ek glo Jesus Christus is die Heer
Ek glo in God ons Vader
En in Christus die Seun
Ek glo in die Heil'ge Gees
Ons God is drie in een
Ek glo in Sy opstanding
Dat Hy ons op sal neem
O ja ek glo in die naam van Jesus
Ek glo in God ons Vader
En in Christus die Seun
Ek glo in die Heil'ge Gees
Ons God is drie in een
Ek glo in Sy opstanding
Dat Hy ons op sal neem
O ja ek glo in die naam van Jesus
O ja ek glo in die naam van Jesus
O ja ek glo in die naam van Jesus
Ek glo in die ewige lewe
Die geboorte uit die maagd
Die gemeente van die Heiliges
En in die Heil'ge kerk
Ek glo in Sy opstanding
Wanneer Jesus terug sal kom
O ja ek glo in die naam van Jesus
Ek glo in God ons Vader
En in Christus die Seun
Ek glo in die Heil'ge Gees
Ons God is drie in een
Ek glo in Sy opstanding
Dat Hy ons op sal neem
O want ek glo in die naam van Jesus
Ek glo in God ons Vader
En in Christus die Seun
Ek glo in die Heil'ge Gees
Ons God is drie in een
Ek glo in Sy opstanding
Dat Hy ons op sal neem
O ja ek glo in die naam van Jesus
O ja ek glo in die naam van Jesus