
Ek Soek Na Meer
Ek soek na meer van U Heer
Ek soek na meer van U Heer
U is waar my hart wil wees
Ek soek na meer van U Heer
U is wat my hart begeer
U het my hart verower
Ek's verlore
In U liefde
U is vir ewig liefde
U het U hart bewys
Daar aan die kruis
Lewe
U is vir ewig lewe
U het die dood oorwin
Daar aan die kruis
Gebroke net vir my
Ek soek na meer van U Heer
Ek soek na meer van U Heer
U is waar my hart wil wees
Ek soek na meer van U Heer
U is wat my hart begeer
U het my hart verower
Ek's verlore
In U liefde
U is vir ewig liefde
U het U hart bewys
Daar aan die kruis
Lewe
U is vir ewig lewe
U het die dood oorwin
Daar aan die kruis
Gebroke net vir my
En die kruis het U liefdeslied geword
En U liefde waak oor my
Soos sagte reën
By die kruis lê ek my lewe neer
Ek gee my alles weer
Dis asem van my gees
In U liefde
U is vir ewig liefde
U het U hart bewys
Daar aan die kruis
Lewe
U is vir ewig lewe
U het die dood oorwin
Daar aan die kruis
Gebroke net vir my
Gebroke net vir my
Gebroke net vir my
Gebroke net vir my
Gebroke net vir my