Sonja Herholdt

Ek Verlang Na Jou


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Ek verlang na jou
Na die winde wat sy arms om my vou
So verlang ek as die son en die maan en die wind
En die wolke oor my gaan

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Ek verlang na jou (Aah aah)
Na die winde wat sy arms om my vou (Aah aah)
So verlang ek as die son en die maan en die wind (Aah aah)
En die wolke oor my gaan (Aah)

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind (Waai-ai-ai wind)
Bring hom terug na my (Aaaaaah)

Waai wind (Waai-ai-ai wind)
Bring hom terug na my (Aaaaaah)

Ek verlang na jou (Aah aah)
Ek verlang omdat ek baie van jou hou (Aah aah)
Ek verlang so as die son en die maan en die wind (Aah aah)
En die wolke oor my gaan (Aah)

Verlang jy ook na my?
Daar waar jy nou in die verre lande bly
En verlang jy as die son en die maan en die wind
En die wolke oor jou gaan

Waai wind (Waai-ai-ai wind)
Bring hom terug na my (Aaaaaah)

Waai wind (Waai-ai-ai wind)
Bring hom terug na my (Aaaaaah)