Fokofpolisiekar

Fokofpolisiekar


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Al die fucked-up kinders rook
Maar kyk mooi
Daar is iets anders fout

En ek wil beter verstaan
Wat is die oorsprong van my haat

En nou's dit ses jaar later
En soms voel als nogsteeds dieselfde
Daar's minder tyd

Al my verskonings is al klaar gebruik (O my verstand)
My verstand is al klaar uitgesuip
En ek wil beter verstaan
Wat is die oorsprong van my haat

En nou's dit ses jaar later
En soms voel als nogsteeds dieselfde
Daar's minder tyd

Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
En fok jou polisieman

Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
En fok jou polisieman

En nou's dit ses jaar later
En soms voel als nogsteeds dieselfde
Daar's minder tyd

Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
Fok jou polisieman

Fokof
Fokof polisiekar
Fok jou
Poes off polisieman